top of page

Ons Visie

Mon Ami Montessori is ‘n voorskoolse opvoedkundige instelling wat gefokus is op die kind se ontwikkeling binne sy omgewing.
Alle jong kinders het die geleentheid om ons Montessori leeromgewing by te woon waarin hulle innerlike dissipline ontwikkel om hul vryheid met verantwoordelikheid uit te kan oefen.
Ons skool streef daarna om ‘n kontinuum van programme te voorsien om leerders vanaf 2 jaar tot 5 jaar oud te help om tot hul volle potensiaal te ontwikkel en ‘n lewenslange liefde vir leer te kweek, wat die uniekheid en waarde van Montessori-onderwys beaam.

Skoolure

Ons hekke open om 7:30vm en sluit om 5:00nm, vanaf Maandae tot Vrydae.



Half dag: 7:30vm - 1:00nm

Nasorg: 1:00nm - 5:00nm

Voldag: 7:30vm - 5:00nm

Skoolkwartale 2013

Eerste kwartaal:

16 Januarie - 28 Maart

Tweede kwartaal:

8 April - 21 Junie

Derde kwartaal:

15 Julie - 20 September

Vierde kwartaal:

1 Oktober - 4 Desember

Vakansie Programme

Ons bied vakansie programme gedurende die skoolvakansies vir leerder 2 tot 8 jaar oud.  Vakansie skool open om 8vm en duur tot 1nm.



Winter:

24 Junie - 5 Julie

Lente:

23 September - 30 September

Somer:

9 Desember - 20 Desember

2014:

6 Januarie - 14 Januarie

(skole open 15 Januarie 2014)

bottom of page